Thread: Nog foto's
View Single Post
  #37  
Old 14-11-2004, 13:26
Lennart Lennart is offline
Married to PC
 
Join Date: Dec 2003
Posts: 3,661
Default

nog een leuk Z-A's geintje

Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie, gaan koop 'n perd by 'n boer
wat nie juis Engels kan praat nie.
"I want a good-looking horse" se die Engelsman terwyl hulle na die
perdestalle stap.
Die boer wys na die eerste een: "This one looks good".
"No. that one over there looks much better to me," se die Engelsman. Die
boer se: "That one does not look so good. This one looks better." "No,
that one looks better", hou die Engelsman vol.
Hy koop die een waarvan hy hou. Twee dae later is hy woedend terug. "The
horse you sold me is blind."
En die boer antwoord selfversekerd: "But I told you that one does not look
so good."
__________________
Flickr
Reply With Quote