badboyz_volkswagen
30-09-2004, 09:34
Wel in Zuid Afrika het ons hierdie model wat in Europa beter bekend as SEAT Cordoba. Die motor het sy liewe begin as 'n 1.4i maar toe besef ek dis baie min krag en die hele enjin laat oordoen. Dis nou 'n 1.8i wat min of meer oor 100kW het....
Die hele bakwerk het ons in rooi ge-verf (paint???!?)... Die OZ 17inch wiele was briljant idee. Die agter-ligte was uit Braziele geimporteer.
My Neders is 'n bietjie grof omdat ek Afrikaans is en probeer om Neders te skryf hier :p
Die Polo was so pas verkoop en nou het ek al twee Vento's ;)
http://www.badboyz.za.net/car/vw_polo_classic_red/photos/vw_polo_classic_18.jpg
http://www.badboyz.za.net/car/vw_polo_classic_red/photos/vw_polo_classic_19.jpg
http://www.badboyz.za.net/car/vw_polo_classic_red/photos/vw_polo_classic_17.jpg